Colin Firth

Colin Firth
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Firth in 2009 by die Venesiese Rolprentfees.

Geboortenaam Colin Andrew Firth
Geboorte 10 September 1960 (1960-09-10)
Aktiewe jare 1983-tans

Colin Andrew Firth CBE (gebore op 10 September 1960) is ’n Britse akteur. Sy 42 prente het wêreldwyd al meer as $3 miljard ingebring.[1] Sy broer, Jonathan Firth, is ook 'n akteur.

  1. "Colin Firth's Box Office Stats". The Movie Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2019. Besoek op 23 Januarie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search